Sluit Aan by die Pret by Die Veiling

Vir alle besprekings, WhatsApp die woord "BESPREEK" Kyk na die gebeurtenisplakkaat vir die nommer

Ontdek komende gebeure by Die Veiling — van lewendige bingo-aande tot lewendige musiek en gesinsvriendelike samekomste. Daar gebeur altyd iets!

BRAAI EN KUIER MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
5 July 2026 @ 10:00

🥩🔥 LEKKER OP DIE PLOTTE!
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Vleis op die vuur, vriende langs jou!
Vars produkte | Handgemaakte produkte | Plaaslike lekkernye
📅 5 Julie – Braai & Kuier Mark
📍 Die Veiling Vanderbijlpark
Bring jou vriende en laat die fees begin! 🎉

WINTERMARK @ Die Veiling Sasolburg!
20 July 2026 @ 10:00

❄️☕ Kom word warm by die mark!
Sluit by ons aan op Saterdag 20 Junie van 10:00 – 15:00 vir ’n knus mark vol winterlekkerte en goeie geselskap.
🔥 Warm drankies
🥣 Heilsame sop
🧣 Handgemaakte serpe
✨ En nog baie meer!
📍 Harry’s Pub – Die Veiling, Sasolburg
📞 Navrae / Stalletjies: 079 809 4063 | 076 927 4639

MIDJAAR MARKFEES @ Die Veiling Sasolburg!
25 July 2026 @ 10:00

🎉🛍️ Alles wat jy soek – op één plek!
Dis tyd vir ons MIDJAAR MARKFEES op 25 Julie van 10:00 – 15:00. ’n Dag vol kuier, proe en ontdek – met iets vir almal!
🍴 Lekker eetgoed
🖐️ Plaaslike stalletjies
🎶 Goeie vibes & geselligheid
📍 Harry’s Pub – Die Veiling, Sasolburg
📞 Navrae / Stalletjies: 079 809 4063 | 076 927 4639

LENTE OP DIE PLOTTE @ Die Veiling Vanderbijlpark!
2 August 2026 @ 10:00

🌸 LENTE BRING NUWE LEKKER!
2 Augustus – Lente op die Plotte
Die Veiling Vanderbijlpark
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639
Kom kuier, ontdek en geniet die lente! 🌿✨

VROUEDAG MARK @ Die Veiling Sasolburg!
22 August 2026 @ 10:00

🌸💪 VROUEMAAND MARK – 22 Augustus
Kom vier sterk vroue en mooI, unieke produkte saam met ons. ’n Mark waar ons vroulike entrepreneurs ondersteun, inspireer en vier.
🌼 Vars blomme
🖐️ Handgemaakte & plaaslike produkte
🤍 ’n Warm, verwelkomende kuier-ervaring
📍 Harry’s Pub – Die Veiling, Sasolburg
📞 Navrae / Stalletjies: 079 809 4063 | 076 927 4639

ERFENISMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
6 September 2026 @ 10:00

🥳 LEKKER OP DIE PLOTTE!
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Ons erfenis.
Ons mense.
Ons mark.
📅 6 September – Erfenismark
📍 Die Veiling Vanderbijlpark
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639
Kom kuier saam en beleef ons erfenis! ✨

LENTE MARK @ Die Veiling Sasolburg!
19 September 2026 @ 10:00

Lente is hier… kom blom saam met ons! 🌼
Sluit by ons aan van 10:00 – 15:00 vir ’n dag vol kleur, vars energie en lekker kuier.
🌿 Plaaslike produkte
🍰 Lekker eetgoed
🌸 Lente vibes & goeie geselskap
📍 Die Veiling, Sasolburg
📞 Navrae / Stalletjies: 079 809 4063 | 076 927 4639

BLOMME EN BUITELUG MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
4 Oktober 2026 @ 10:00

🌼 LEKKER OP DIE PLOTTE!
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
Kleur jou dag op die Plotte!
📅 4 Oktober – Blomme & Buitelug Mark
📍 Die Veiling Vanderbijlpark
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639

PRET MARK @ Die Veiling Sasolburg!
24 Oktober 2026 @ 10:00

🎉👨‍👩‍👧‍👦 Pret vir groot én klein!
Kom kuier saam op 24 Oktober van 10:00 – 15:00 vir ’n dag propvol speelgoed, kindersnacks, speletjies en hope pret.
🧸 Speelgoed
🍭 Kindersnacks
🎈 Speletjies & pret vir almal
📍 Harry’s Pub – Die Veiling, Sasolburg
📞 Navrae / Stalletjies: 079 809 4063 | 076 927 4639

SOMER MARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
1 November 2026 @ 10:00

☀️ SONDAG MARK | 10:00 – 15:00
Somervibes begin hier!
📅 1 November – Somer Vooraf Mark
📍 Die Veiling Vanderbijlpark
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639

KERSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
21 November 2026 @ 10:00

🎄 BEGIN JOU KERSINKOPIES VROEG!
Feestyd Afskop | 21 November | 10:00 – 15:00
📍 Die Veiling Sasolburg
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639
Kom kuier, ontdek geskenkies en begin die feestyd met ’n glimlag! ✨🎅

KERSMARK @ Die Veiling Vanderbijlpark!
12 Desember 2026 @ 10:00

🎄 KERSFEES BEGIN OP DIE PLOTTE!
Sondag Mark | 10:00 – 15:00
📅 12 Desember – Kersmark
📍 Die Veiling Vanderbijlpark
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639

KERSMARK @ Die Veiling Sasolburg!
19 Desember 2026 @ 10:00

🎄 KERSFEES BEGIN BY DIE MARK!
19 Desember | 10:00 – 15:00
📍 Die Veiling Sasolburg
🥕 Vars produkte
🛍️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
📞 079 809 4063 | 076 927 4639